“Enelia baie baie dankie. Julle is altyd vir ons baie baie goed.Dit is lekker om met julle besigheid te kan doen, mens het net die rustigheid van mense wat na ‘n ou se belange wil kyk en julle doen moeite”

“Enelia baie baie dankie. Julle is altyd vir ons baie baie goed. Dit is lekker om met julle besigheid te kan doen, mens het net die rustigheid van mense wat na ‘n ou se belange wil kyk en julle doen moeite. So dankie en baie dankbaar van my en my pa hulle en almal van […]
” Ons loop nou al ‘n lang pad saam met oom Jacques”

“Ons loop nou al ‘n lang pad saam met oom Jacques, ons gebruik hom altyd vir ons vervoer, en kry nog altyd baie goeie diens!!! Ons het orals rond gesoek vir 2 keinerige trekkers in ‘n goeie kondisie, en billike prysklas ons kon nerens anders kry as by Jacques Enslin nie. Hulle pryse is baie […]
‘ Puik diens.”

“Puik diens. Altyd bereid om so spoedig moontlik te help. Pryse verseker billik. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Sal julle verseker in die toekoms weer en weer gebuik. Dankie Javques Enslin en Personeel.” – Jacques van der Veyver”
” Baie dankie Jacques, hy is veilig op my plaas.”

“Baie dankie Jacques, hy is veilig op my plaas. Baie dankie dat jy ons implemente altyd veilig op ons plase aflewer…. Dis ‘n groot voorreg om met jou te mag Besigheid doen. Sterkte en mooi dag. – Chris Heymans
“Enslin Trekkers & Implemente”

“Enslin Trekkers & Implemente – Vervoer se diens is uiters professioneel, stiptelik en uitstaande. Hulle is vriendelik, hulpvaardig en stap altyd die ekstra myl vir elke klient. Dankie Enslin, Jacques en jou span. Julle stel nooit teleur nie. Ons het groot waardering vir julle.” – Glauselsvlei Boerdery Ben, Tiaan en Betsie Nieuwoudt
“Baie dankie JCS Farming”

Baie dankie vir die ondersteuning JCS Farming. Nampo na Bloemhof!