Baie dankie vir die ondersteuning Van Aardt Familie Trust!

Bothaville na Ottosdal.🚜🙏 Mooi ry Martin!😀
Baie dankie vir die ondersteuning Wilton Ploee!

Lindley na Riverton.🚜🙏 Mooi ry Joseph!😀
Baie dankie Filter Dienste vir die ondersteuning!

Bethal na Potchefstroom.🚜🙏 Mooi ry Isaac!😀