Hier’s die vragte van die week!

Dis weer daai tyd van die week…
Ons wiele het stories om te vertel!
Hier’s die vragte van die week! 
As dit moet ry, moet dit Enslin ry!
Ons skuif dit vinnig, veilig en sonder nonsens – van plaas tot pad, ons is altyd reg vir ’n vrag!