“Goeie naand aan die Enslin vervoer groep. Baie dankie vir die skuif van my pa Manie se een stroper ek was ongelukig by die skool ek sou graag daar wou wees. My pa is baie tevrede met julle diens hy sê daar is nog nie ‘n groep wat die stropers so mooi hanteer het en vervoer het soos julle nie. My pa praat net goed van julle en is baie dankbaar. Baie dankie vir die goeie diens en ons sal julle graag weer gebruik.”
-Marnus Pitout