“More. Wil net se”

“More. Wil net se jy het ‘n goeie span manne. Dankie” Cornel Zeelie (Uniekum Landbou Masjiene)
“Jacques, nogmaals dankie”

“Jacques, nogmaals dankie vir die diens man. Dit is altyd ‘n plesier, ek ry nou nie baie nie maar as ek ry dan gebruik ek jou en dit is elke keer die moeite werd.” Dankie, lekker dag” – Belvedere (PTY)Ltd