Baie dankie Agri Africa vir die ondersteuning!

Nampo na Wolmaransstad.🙏🚜 Mooi ry Pat!😁
Baie dankie Agricor vir die ondersteuning!

Nylstroom na Bloemfontein.🙏🚜 Mooi ry At!😁
Baie dankie AG Smook vir die ondersteuning!

Komandodrift na Sannieshof. Mooi ry Abel.
Baie dankie DWD Agri CC vir die ondersteuning!

Brits na Reitz. Mooi ry Piet M!
Baie dankie BHBW vir die ondersteuning!

Kroonstad na Virginia & Ventersburg.🚜🙏 Mooi ry Zakarea!😁