Dis die vragte van die week!

En hier is hulle. Ons trokke was weer besig om SA plat te ry!Dis die vragte van die week!
Dankie Senwes vir julle ondersteuing!

Hartbeesfontein na Coligny Dankie Senwes Mooi ry Joseph
Dankie CNH vir julle ondersteuning!

Lichtenburg na Ottosdal Dankie CNH Mooi ry Zakarea en span
Dankie Prima Quip vir julle ondersteuning!

Fochville na Holfontein Dankie Prima Quip Mooi ry Piet en span
Dankie Agricor vir julle ondersteuning!

Ventersdorp na Koppies Dankie Agricor Mooi ry Patrick