“Diens is baie goed gewees. Hulle het die strooper baie deeglik deur gegaan voor en na die roete. Hulle het seker gemaak dat die kant bonets vas is en het die uitlaatpyp self met n lap toe gemaak terwyl hulle bo was het hulle seker gemaak die auger in die graan bin is gesak en het baie mooi na die stroper gekyk. Ons is baie dankbaar vir die goeie diens wat ons van hulle af ontvang het.”
-Ruchanto groep