Dankie NWK vir julle ondersteuning!

Lichtenburg na Hoopstad Dankie NWK Mooi ry At en span
Dankie Senwes vir julle ondersteuning!

Kinross na Rosendal Dankie Senwes Mooi ry David
Thank you Didymus Farming for your support!

Klerksdorp to Coligny Thank you Didymus Farming Drive safe Joseph
Dankie Agricor vir julle ondersteuning!

Bethal na Tweespruit Dankie Agricor Mooi ry Patrick
Ons is baie dankbaar vir die goeie diens wat ons van hulle af ontvang het.

“Diens is baie goed gewees. Hulle het die strooper baie deeglik deur gegaan voor en na die roete. Hulle het seker gemaak dat die kant bonets vas is en het die uitlaatpyp self met n lap toe gemaak terwyl hulle bo was het hulle seker gemaak die auger in die graan bin is gesak en […]
My Pa is baie tevrede met julle diens hy se daar is nog nie n groep wat die stropers so mooi hanteer.

“Goeie naand aan die Enslin vervoer groep. Baie dankie vir die skuif van my pa Manie se een stroper ek was ongelukig by die skool ek sou graag daar wou wees. My pa is baie tevrede met julle diens hy sê daar is nog nie ‘n groep wat die stropers so mooi hanteer het en […]